Geschenke van ’n hoogstaande Stadsdichter van Harderwijk
haikoe bundeltje digkunsgeillustreerde silhouette boek
’n roman ’n gedig aan my opgedra vanuit Gelderland wyk
bring twee pragtige swaeltjes met ’n Nederlandse groet
’n koerant redakteur kom in Worcester – ZA by my aan huis
Afrikaans Nederlands word soos watte vanmekaar gepluis
alles afgesluit met digitale foto’s in my groen kersblom tuin
met ’n stukkie Harderwijk wat nou in my hart klop-klop-klop
dwaal my oe in jul kultuur historiese strate mal, soos ’n kind
slaan my hart boem-boem met elk hamerslag van jul stadsklok
luister my ore na die speelse geluid van jul middernag wind
saggies streel my vingers deur jul oeslande, elk ys skaatsbaan
terwyl my voete voor jul gasvry glimlaggende drumpels staan
Terug naar overzicht
Vind je dat er informatie over dit gedicht ontbreekt? Stuur een mail naar
info@straatpoezie.nl met de titel en locatie van het gedicht en de aanvullende informatie.